Of die koevert met sy kosbare inhoud destyds met die pos of met ’n geleentheid aangekom het, kan ek nie onthou nie. Dis vandag 35 jaar sedert die val van die Berlynse Muur. Leopold Scholtz, destyds buitelandse redakteur van die Naspers-koerante, was twee dae later daar. Hy het met die 20ste herdenking van die geleentheid in Beeld vertel ...